Indien u voortgaan met die gebruik van hierdie webwerf, stem u in om te voldoen aan, en word u gebind deur die volgende terme en voorwaardes, wat saam met ons privaatheidsbeleid, Sonstraal se verhouding met u ten opsigte van hierdie webwerf, beheer.

Indien u nie saamstem met enige deel van hierdie bepalings en voorwaardes, moet u asseblief nie ons webwerf gebruik nie.

Die term “Sonstraal” of “ons” verwys na die eienaar van die webwerf waarvan die geregistreerde kantoor te 9 Disa straat, Paradise, Knysna gelee is. Die term “u” verwys na die gebruiker of besigtiger van ons webwerf.

Die gebruik van hierdie webwerf is onderworpe aan die volgende terme en voorwaardes:

  • Die inhoud van die bladsye van hierdie webwerf is vir u algemene inligting en gebruik. Dit is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
  • Hierdie webwerf maak gebruik van “cookies” waardeur voorkere gemonitor word.
  • Nie ons, of enige derde partye verskaf enige waarborge met betrekking tot die akkuraatheid, tydigheid, prestasie, volledigheid of geskiktheid van die inligting en materiaal wat gevind word of aangebied word op hierdie webwerf nie. U erken en aanvaar dat sodanige inligting en materiaal onakkuraathede of foute kan bevat, en ons uitdruklik uitsluit ten opsigte van enige aanspreeklikheid vir enige sodanige onakkuraathede of foute volgens toelating van die wet.
  • U gebruik van enige inligting of materiaal op hierdie webwerf is geheel en al op eie risiko, waarvoor ons nie aanspreeklik sal wees nie. Dit sal u eie verantwoordelikheid wees om te verseker dat enige produk, dienste of inligting beskikbaar deur middel van hierdie webwerf aan u spesifieke behoeftes voldoen.
  • Hierdie webwerf bevat materiaal wat besit word deur ons of gelisensieer is aan ons. Hierdie materiaal sluit in, maar is nie beperk, tot die ontwerp, uitleg, voorkoms en grafiese voorstelling nie.
  • Reproduksie is verbode in ooreenstemming met die kopiereg kennisgewing, wat deel uitmaak van hierdie bepalings en voorwaardes.
  • Alle handelsmerke opgeneem in hierdie webwerf, wat nie die eiendom van, of gelisensieer is aan die operateur, word erken op die webwerf nie.
  • Ongemagtige gebruik van hierdie webwerf kan aanleiding gee tot ‘n eis vir skadevergoeding en/of ‘n kriminele oortreding.
  • Van tyd tot tyd, kan hierdie webwerf ook skakels insluit na ander webtuistes. Hierdie verbinding word verskaf vir u gerief, ten einde verdere inligting te verskaf. Dit dui nie aan dat ons die webwerf onderskryf nie. Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir die inhoud van die gekoppelde webblad/blaaie nie.
  • U gebruik van hierdie webwerf en enige dispuut wat voortspruit uit die gebruik van die webwerf, is onderhewig aan die wette van die Republiek van Suid Afrika.