Hierdie webwerf en sy eienaars neem ‘n pro-aktiewe benadering tot die privaatheid van gebruikers om te verseker dat die nodige stappe geneem word om die privaatheid van sy gebruikers te beskerm ten tye van hulle besoek aan die webwerf.

Hierdie webwerf voldoen aan alle Suid Afrikaanse nasionale wette en vereistes vir die privaatheid van gebruikers.

Die gebruik van "cookies"

Hierdie webwerf maak gebruik van cookies om die gebruikers se ervaring te verbeter tydens die besoek aan die webwerf.

Cookies is klein leers wat gestoor is in die hardeskyf van gebruikers se rekenaars , wat inligting volg en stoor tydens die gebruiker se interaksie met die webwerf. Dit laat die webwerf, deur middel van sy bediener toe, om die gebruikers te voorsien van ‘n ervaring binne hierdie webwerf.

Gebruikers word aangeraai om, indien hulle nie gebruik wil maak van die berging van cookies vanaf hierdie webtuiste na hulle rekenaars se hardeskyf nie, hulle die nodige stappe moet neem met verstellings binne hulle eie web sekuriteits blaaie, om alle cookies vanaf hierdie webwerf en sy eksterne bediening van verskaffers te blok.

Hierdie webwerf maak gebruik van opsporing sagteware om sy besoekers te monitor ten einde beter te verstaan hoe hulle dit gebruik. Hierdie sagteware word verskaf deur Google Analytics wat cookies gebruik om besoekers se gebruike op te spoor. Die sagteware sal ‘n cookie op u rekenaar se hardeskyf berg ten einde u op te spoor en u gebruik/betrokkenheid van die webwerf vas te stel en te monitor, maar sal nie persoonlike inligting stoor of versamel nie. Google se privaatheidsbeleid is beskikbaar by {http://.google.com/privacy.html}.

Ander cookies kan gestoor word op u rekenaar hardeskyf deur eksterne verskaffers wanneer hierdie webwerf verwysing programme, geborgde skakels of advertensies gebruik. Sulke cookies word gebruik vir omskakeling en verwysings opsporing, en verval na 30 dae, alhoewel sommige langer kan neem. Geen persoonlike inligting word gestoor, gespaar of ingesamel nie.

Kontak & kommunikasie

Gebruikers wat hierdie webwerf kontak, en of sy eienaars, doen dit op hul eie diskressie en bied so hulle persoonlike besonderhede by versoek aan, op eie risiko. U persoonlike inligting word privaat en veilig bewaar tot tyd en wyl dit nie meer benodig word of gebruik het nie, soos uiteengesit in die beskerming DATA WET 1998. Alle pogings is aangewend om ‘n veilige vorm daar te stel om die e-pos voorlegging proses te verseker, maar gebruikers word aangeraai dat die gebruik van so ‘n vorm om prosesse wat hulle doen, op eie risiko uitgevoer word.

Hierdie webwerf en sy eienaars gebruik enige inligting voorgele om u te voorsien van meer inligting ten opsigte van die produkte/dienste wat hulle aanbied of om u behulpsaam te wees met enige vrae of navrae wat u ingedien het. Dit sluit in die gebruik van u besonderhede om u in te skryf vir ‘n e-pos nuusbrief program wat die webwerf bedryf, maar slegs as dit duidelik aan u bekend gemaak is en u uitdruklike toestemming wegdra by die indiening van enige vorm van ‘n e-pos. Of waar u as verbruiker voorheen aankope gemaak het of navraag gedoen het oor die aankoop van die maatskappy se produk of diens waarop die e-pos nuusbrief betrekking het. Dit is geensins ‘n volledige lys van u gebruiker regte met betrekking tot die ontvangs van e-pos bemarking materiaal nie. U besonderhede word nie oorgedra na enige derde party nie.

Eksterne skakels

Alhoewel hierdie webwerf net kyk na die insluiting van kwaliteit, veilige en toepaslike eksterne skakels , word gebruikers aangeraai om ‘n beleid van versigtigheid te neem voordat u klik op enige eksterne webwerf skakels soos voortdurend genoem op hierdie webtuiste. (Eksterne skakels is klikbare teks/vaandel/beeld skakels na ander webtuistes.)

Die eienaars van hierdie webwerf kan nie die inhoud van enige eksterne gekoppelde webblad waarborg of verifeer nie, ten spyte van hul beste pogings. Gebruikers moet dus daarop let dat hulle op eie risiko klik op eksterne skakels en dat die webverf en sy eienaars nie aanspreeklik gehou kan word vir enige skade of implikasies wat veroorsaak word deur ‘n besoek van hulle aan enige eksterne skakels

Advertensies & Geborgde Skakels

Hierdie webwerf mag geborgde skakels en advertensies bevat. Dit sal tipies bedien word deur ons advertensie vennote, wie in besit is van gedetaileerde privaatheidsbeleid wat direk verband hou met die advertensies wat hulle bedien.

‘n Klik op enige sodanige advertensies sal u stuur aan die adverteerder se webwerf , deur middel van ‘n verwysings program wat cookies mag gebruik en sal die aantal verwysings gestuur van hierdie webwerf opgespoor kan word. Dit kan die gebruik van cookies insluit wat op sy beurt op u rekenaar hardeskyf gespaar kan word. Gebruikers moet dus daarop let dat hulle op geborgde eksterne skakels klik op eie risiko, en dat die webwerf en sy eienaars nie aanspreeklik gehou kan word vir enige skade of implikasies wat veroorsaak word deur ‘n besoek aan enige eksterne skakels nie, soos alreeds genoem.

Sosiale Media Platvorms

Kommunikasie, verbintenis, inkoppeling en aksies wat geneem word deur eksterne sosiale media platvorms waarin hierdie webwerf en sy eienaars deel , is gewoond aan die terme en die voorwaardes asook die privaatheidsbeleid wat onderskeidelik gehou word met elke sosiale media platvorm.

Gebruikers word aangeraai om met wysheid die sosiale media platvorms te gebruik en te kommunikeer/verbind met die nodige sorg en versigtigheid met betrekking tot hul eie privaatheid en persoonlike besonderhede. Hierdie webwerf en sy eienaars sal nooit persoonlike of sensitiewe inligting aanvra deur middel van sosiale media platvorms nie, en wil gebruikers aanmoedig wat sensitiewe besonderhede wil bespreek, om hulle eeder te kontak deur middel van primere kommunikasie kanale soos per telefoon en e-pos.

Hierdie webwerf mag gebruik maak van sosiale deelknoppies wat web inhoud direk vanaf web blaaie deel met die sosiale media platvorm ter sprake. Gebruikers word aangeraai voor die gebruik van sulke sosiale deel knoppies dat hulle dit doen op eie diskresie en ook bewus wees dat die sosiale media platvorm hulle versoek mag opspoor en stoor en deel op ‘n webblad deur die gebruiker se sosiale media platvorm rekening.

Verkort skakels in Sosiale Media

Hierdie webwerf en sy eienaars, deur middel van hul sosiale media platvorm rekening, kan webskakels na relevante webblaaie deel. By verstek verkort party sosiale media platvorms lang URL’s [web addresse] (hierdie is ‘n voorbeeld: http://bit.ly/zy VUBo).

Gebruikers word aangeraai om versigtig en goeie oordeel aan die dag te le, voordat hulle klik op enige verkorte URL’s wat gepubliseer word op sosiale media platvorms deur hierdie hierdie webwerf of sy eienaars . Ten spyte van die beste pogings om te verseker dat slegs ware URL’s gepubliseer word, is baie sosiale media platvorms onderhewig aan spam en inbraak, en dus kan hierdie webwerf en sy eienaars nie aanspreeklik gehou word vir enige skade of implikasies wat veroorsaak word deur ‘n besoek met enige verkorte skakels nie.